Social Upliftment Project
BOOKS FOR DIEPGAT PRIMÊR!
HUPSTOOT:
Diepgat Primêr het onlangs R3 000 van Schalk de Beer, Nouvelle Mushrooms van Sandfonteinplaas ontvang. Die geld gaan gebruik word om boeke vir die skoolbiblioteek te koop. De Beer sê dis belangrik om by die gemeenskap betrokke te raak en hy het die skenking gedoen omdat twee kinders van een van sy werkers by Diepgat skoolgaan.
Click here to see the article in the Theewaterskloof Gazette